Judd Apatow

Judd Apatow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1967 (1967-12-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Maude Apatow
Iris Apatow
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judd Apatow (gebore 6 Desember 1967) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), Knocked Up (2007), en This Is 40 (2012), en in die televisiereeks Girls (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search